Afrikaanse taal

Home


Beginsele

Aktiewe Deelname

Biblioteek

Kontak Ons

Internasionaal

Skakels







Afrikaans: 'n pêrel van groot waarde
Die liefde vir Afrikaans by voorheen-onderdruktes is een van die wonders van Afrikaans. Dit maak Afrikaans inderdaad 'n pêrel van groot waarde.
Radio Sonder Grense: nou op die lug!
RSG targets the modern, progressive Afrikaans-speaking community regardless of colour and race. It seeks to attract forward-thinking Afrikaans-speakers.
Die Roepstem
In die grondwet staan dat Afrikaans gelyk is aan ander tale, maar orals word die taal ten gunste van Engels afgeskaal. Afrikaanse skole en universiteite verdwyn.
Welkom by BC net
Klets oor enige onderwerp wat jou roer; stuur jou storie per e-pos. Met Christelike inhoud asook skakels na ander webtuistes met 'n geloofsinslag.
Afrikaans op die Internet
Die Knoop: Duisende Afrikaanse Bestemmings!
Kom snuffel rond op die webwerf waar Afrikaanse skakels saamgeknoop word.
Learn Afrikaans!
A brief tutorial for anyone wishing to learn Afrikaans.
Watch this 10.25 min. video clip, teaching you the basics of the Afrikaans language, just to get you started.
Gospel Terms in Afrikaans
From Takskakelkomitee to Tuisopgaarding:
a gospel dictionary from English to Afrikaans with some of the terminology as used by Latter-Day Saints.