Waarheid en Versoening

Home


Beginsele

Aktiewe Deelname

Biblioteek

Kontak Ons

Internasionaal

Skakels







Waarheid en Versoening
Beyers Naude, 'n profeet in sy eie land, het van die Waarheid getuig en gedemonstreer dat die Waarheid 'n mens inderdaad vrymaak. Video: dr.Beyers Naude
Toespraak Nelson Mandela Ruiterwag-Saamtrek 1996
Vandag staan u voor 'n Derde Vryheidsoorlog Dit is 'n oorlog en stryd teen verdeeldheid en grootskaalse sosiale ongelykheid...  
Voortsetting van die Suid-Afrikaanse Wonderwerk
Die F W de Klerk Stigting is toegewyd aan die voortsetting van vreedsame en demokratiese transformasie in Suid-Afrika .
Vlag van die Reenboognasie
’n waardige, kleurryke samevoeging van verskillende bane wat reg laat geskied aan die "Reënboognasie", met sy groot verskeidenheid van bevolkingsgroepe.

Stef Bos, liefde vir geregtigheid
Eenvoudige, egte woorde wat tot die hart spreek. Met sy nostalgiese songs het die Nederlandse sanger Stef Bos Suid-Afrikaanse gehore stormenderhand verower (video)